EQUIPMENT

Hattingh Golf in gesprek met Gholf Legende – Jimmy Sales

Ons was by Benoni Lake tydens Easterns Nomads se maandelikse wedstryd – die rede – Oom Jimmy Sales het sy 550ste Nomads Gholfwedstryd gespeel. Ons het tussen die gholfers deurgeloop en boodskappies vir Oom Jimmy bymekaar gemaak. Aan die einde van die video gesels Riaan met Oom Jimmy – inderdaad ‘n Gholf Legende. Kyk gerus lekker saam.

#hattinghgolf #golflegends #jimmysales

Hattingh Golf – Our apparatus help coaches to correct their student’s swing and advance them to a new level of golf.

Hattingh Golf apparate is die oplossing om jou gholf tegniek te verbeter. Enige een kan hom gebruik, van afrigters, beginner tot ‘n professionele speler.
Pa’s, jou seun of dogter kan ook met hierdie apparate steeds baie goed oefen by hulleself oefen by die huis. Die resultate sal jou verstom. Wat het jy om te verloor – bestel nou jou aparaat en kry jou tegniek reg.
Kontak ons vir meer inligting.

Riaan Hattingh,
info@hattinghgolf.com

#hattinghgolf #golfswing #golflessons #golftechnique #golfrotation #golfapparatus #golflegends #jimmysales